| Modulekode | ENV 810 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Omgewingsfilosofie en etiek. Omgewingsekologie, omgewing, gemeenskap en ontwikkeling, omgewingsekonomie, kritiese hulpbronbestuur. Waterbenutting, lug-kwaliteitsbeheer, beplanning van landbenutting. Kenmerke van grond. Beplanning van biodiversiteit. Determinisme versus ko-evolusionêre omgewingsraamwerke. Navorsings-metodologie en -praktyk. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 5 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App